0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (5)
  • R100 - R250 (12)
  • R500 - R1,000 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 18 of 18 matches in All Departments

Kat se blad - Stuitige strokies (Afrikaans, Hardcover): Philip de Vos Kat se blad - Stuitige strokies (Afrikaans, Hardcover)
Philip de Vos; Illustrated by Piet Grobler
R172 Discovery Miles 1 720 Ships in 4 - 8 working days
Dr. Seuss: Hoe Die Grons Kersfees Gesteel Het! (Afrikaans, Paperback): Dr. Seuss Dr. Seuss: Hoe Die Grons Kersfees Gesteel Het! (Afrikaans, Paperback)
Dr. Seuss; Illustrated by Dr. Seuss; Translated by Philip de Vos
R153 Discovery Miles 1 530 Ships in 4 - 8 working days
Karnaval van die Diere (Afrikaans, Hardcover): Philip de Vos Karnaval van die Diere (Afrikaans, Hardcover)
Philip de Vos; Illustrated by Piet Grobler
R182 Discovery Miles 1 820 Ships in 4 - 8 working days

Die versiemaker Philip de Vos en die kunstenaar Piet Grobler skep prettige rympies en illustrasies geïnspireer deur die komponis Camille Saint-Saëns se Le carnaval des animaux (1886). Saint-Saëns se werk is geïnspireer deur leeus, hoenders, muile, skilpaaie, olifante, kangaroes en ander diere. Die werk bestaan uit 14 bewegings wat vir twee klaviere en ’n kamerorkes geskryf is.

Die eerste uitgawe van Karnaval van die diere verskyn in 1998 by Human & Rousseau. Dit word baie goed ontvang en word in Engels, Duits, Italiaans en Nederlands vertaal.

Al Weer Elmer (Afrikaans, Hardcover): David McKee Al Weer Elmer (Afrikaans, Hardcover)
David McKee; Illustrated by David McKee; Translated by Philip de Vos
R153 Discovery Miles 1 530 Ships in 4 - 8 working days

Elmer, die kleurvolle olifant, is ’n kleutergunsteling sedert sy skepping in 1989. Die reeks is bekend aan miljoene, en het al meer as 4 miljoen kopiee verkoop regoor die wereld, in meer as 40 tale. Die subtiele boodskap, dat dit aanvaarbaar is om anders te wees, word gekombineer met die lewendige kleur en astrante humor van die hoofkarakter. Dit is twee dae voor die Elmer Dag-optog – die dag wanneer olifante hulleself met helder patrone versier. Maar Elmer, die veelkleurige olifant, is verveeld en besluit om vir die grys olifante ’n yslike poets te bak.

Prente By 'n Uitstalling (Afrikaans, Hardcover): Philip de Vos Prente By 'n Uitstalling (Afrikaans, Hardcover)
Philip de Vos; Illustrated by Piet Grobler
R69 Discovery Miles 690 Ships in 4 - 8 working days

Nadat Moessorgski na ’n uitstalling van skilderye van sy gestorwe vriend Viktor Hartmann gegaan het, het hy in 1874 ’n klavierwerk geskryf wat in 1922 deur Ravel georkestreer is en as gevolg van die orkesweergawe beroemd geword het. Philip de Vos het met sy verse die werk gemoderniseer om dit meer toegangklik vir moderne lesers te maak, terwyl dit steeds die gevoel van hierdie klassieke meesterwerk behou. Die prettige en slim Prente by ’n uitstalling beeld die besoeker uit soos hy van die een skildery na die volgende beweeg.

Dr. Seuss: Kan Ek Vir My 'n Troeteldier Kry? (Afrikaans, Paperback): Dr. Seuss Dr. Seuss: Kan Ek Vir My 'n Troeteldier Kry? (Afrikaans, Paperback)
Dr. Seuss; Illustrated by Dr. Seuss; Translated by Philip de Vos
R153 Discovery Miles 1 530 Ships in 4 - 8 working days

Kay en haar boetie gaan troeteldierwinkel toe. Hul pappa het gesê hul mag net één troeteldier kies om huis toe te neem. Maar watter een moet hul kies? ’n Hondjie, of katjie, of dalk ’n vis of ’n voël? In hierdie pragtige rymverse wys Dr. Seuss hoe moeilik dit soms kan wees om troeteldierwinkel toe te gaan en slegs één diertjie te kies!

Dr. Seuss: Een Vis, Twee Visse, Rooi Vis, Blou Vis (Afrikaans, Paperback): Dr. Seuss Dr. Seuss: Een Vis, Twee Visse, Rooi Vis, Blou Vis (Afrikaans, Paperback)
Dr. Seuss; Illustrated by Dr. Seuss; Translated by Philip de Vos
R172 Discovery Miles 1 720 Ships in 4 - 8 working days

Hier en daar, ja, hier en daar, woon snaakse goed, sowaar! Ontmoet ’n Jing wat sing, ’n Goks wat boks en ander diere met vreemde maniere in hierdie snaakse stories waar teenoorgesteldes, kleure, getalle en allerhande lawwe dinge ontdek word.

Die reus Van der Bees (Afrikaans, Hardcover): Elli Woollard Die reus Van der Bees (Afrikaans, Hardcover)
Elli Woollard; Illustrated by Benji Davies; Translated by Philip de Vos
R153 Discovery Miles 1 530 Ships in 4 - 8 working days

Die reus Van der Bees is ’n nare ou brompot, en as hy honger raak, dan more en knor die grompot: Hierdie boek geskryf deur Elli Woollard en pragtig geillustreer deur die bekende en bekroonde Benji Davies, vertel die verhaal van die reus wat op soek is na ’n kind vir sy maaltyd. ’n Seun genaamd Jan het ’n ander reus by ’n boontjierank uitoorle – dus, wie sal dan nou beter smaak op ’n reusebord as die klein karnallie.

Kop Op 'n Blok (Afrikaans, Paperback): Philip de Vos Kop Op 'n Blok (Afrikaans, Paperback)
Philip de Vos
R63 Discovery Miles 630 Ships in 4 - 8 working days

De Vos ken die kunste, en die mense agter die kunste, so hy kan heerlik spot met die hogere dinge in die lewe. Die bundel bevat ’n hele vertellings oor bekende figure uit die kunstewereld, soos die Karel Schoeman. Kop op 'n blok is vlymskerp geskryf en die humor (wat dikwels selfspot insluit) is werklik snaaks. Inderwaarheid vorm die teks 'n soort outobiografie van een van die mees geliefde skrywers in Afrikaans.

Dr. Seuss: Horton Hoor 'n Hoe! (Afrikaans, Paperback): Dr. Seuss Dr. Seuss: Horton Hoor 'n Hoe! (Afrikaans, Paperback)
Dr. Seuss; Illustrated by Dr. Seuss; Translated by Philip de Vos
R167 Discovery Miles 1 670 Ships in 4 - 8 working days

Op die 15de Mei in die oerwoud van Noel
terwyl Herrie Olifant swem in sy poel
sou hy laat op een middag ’n ietsietjie hoor,
’n klein krieselklankie wat krap in sy oor…

Toe Herrie ’n klein stemmetjie om hulp hoor skree, los hy alles om sy nuwe vriend te red, want of jy groot is of klein is, jy mag van jou laat hoor! Met die snaaksste stories, die dolste diere en die raarste rympies maak Dr. Seuss lees LEKKER!

More En Gistraand En Die Einde Van Die Maand (Afrikaans, Paperback): Philip de Vos More En Gistraand En Die Einde Van Die Maand (Afrikaans, Paperback)
Philip de Vos
bundle available
R285 R245 Discovery Miles 2 450 Save R40 (14%) In Stock

Dié jongste bundel verse deur Philip de Vos is vir jonk én oud, en getuig opnuut van sy vakmanskap as digter, sy slinkse, aweregse humor maar ook sy fyn waarnemingsvermoë.

Ritme dien as ruggraat vir elke vers, met ’n goeie skeut tong-in-die-kies stuitigheid, maar soms ook met ’n melancholiese, elegiese ondertoon.

Daar is verse oor die Skepping, oor Moses en oor Lot, verskeie oor nig Mara en Maraaia, en ter afsluiting meer as ’n handvol stoute kwatryne.

Mag Ek In Jou Doek Loer? (Afrikaans, Hardcover): Guido van Genechten Mag Ek In Jou Doek Loer? (Afrikaans, Hardcover)
Guido van Genechten; Translated by Philip de Vos
R240 R206 Discovery Miles 2 060 Save R34 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Met die 10de verjaarsdaguitgawe van hierdie topverkoper potjieboek met flappies kan kinders ’n positiewe les leer oor potjiedissipline.

Muisie is ’n nuuskierige agie wat oral wil inloer. Hy wil selfs in al sy maatjies se doeke loer! Maar wanneer sy maats in sy doek loer, kry hulle ’n groot verrassing. Die grappige vertaling deur Philip de Vos sal kinders van 2 tot 4 jaar hope plesier verskaf!

Milieu (Afrikaans, Hardcover): Philip de Vos Milieu (Afrikaans, Hardcover)
Philip de Vos
R96 Discovery Miles 960 Ships in 4 - 8 working days
Mejuffrou Muis Kry Muisies, Boek 4 (Afrikaans, Hardcover): Elle van Lieshout, Erik van Os Mejuffrou Muis Kry Muisies, Boek 4 (Afrikaans, Hardcover)
Elle van Lieshout, Erik van Os; Illustrated by Marije Tolman; Translated by Philip de Vos
R82 Discovery Miles 820 Ships in 4 - 8 working days

En wat gebeur as grootmuise verlief is? Wel. Hulle trou en kry muisies! Philip de Vos se immergroen rympies laat jonk en oud skater terwyl hulle die mooi prentjies aanskou.

Pictures At An Exhibition (Hardcover): Philip de Vos Pictures At An Exhibition (Hardcover)
Philip de Vos; Illustrated by Piet Grobler
R163 Discovery Miles 1 630 Ships in 4 - 8 working days

After attending an exhibition of the work of his late friend Viktor Hartmann in 1874, Mussorgsky composed a piano work which in 1922 was orchestrated by Ravel and then became world renowned. With his rhymes Philip de Vos has modernised this piece by making it accessible to modern readers, whilst still maintaining the feeling of this classic masterpiece. The witty and smart Pictures at an Exhibition follows the visitor as he moves from one painting to the next.

Limericke Vir Die Lekkerte - Gr 5 (Afrikaans, Paperback): Philip de Vos Limericke Vir Die Lekkerte - Gr 5 (Afrikaans, Paperback)
Philip de Vos
R103 R91 Discovery Miles 910 Save R12 (12%) Ships in 5 - 10 working days

Rimpelstories is 'n leesreeks vir die Hersiene Nasionale Kurrikulum in die Intermediêre Fase. Rimpelstories is 'n leesreeks vir die Hersiene Nasionale Kurrikulum in die Intermediêre Fase. Die reeks poog om jong lesers die genot van lees te laat ontdek en hul visuele geletterdheid te ontwikkel deur interessante, boeiende tekste wat ryklik geïllustreer is.

Die tematiese inhoud sluit sensitiewe vraagstukke soos besoedeling, boelies en vigs in, maar dit sluit aan by die leefwêreld van die lesers met humor wat wyd gebruik word.

Houtkappers: Fase 6 - 9: Pak van 9 titels (Afrikaans, Paperback): R. Hunt Houtkappers: Fase 6 - 9: Pak van 9 titels (Afrikaans, Paperback)
R. Hunt; Illustrated by Linda Birch; Translated by Philip de Vos
R689 R637 Discovery Miles 6 370 Save R52 (8%) Ships in 6 - 10 working days

An Afrikaans beginner's reading series in which a humorous, holistic language approach is used. The series is structured to engage all pupils by focusing on the story itself. This pack contains nine Houtkapper titles. Supplementary material and teachers' support material is also available.

Day for a hullabaloo (Hardcover): Philip de Vos Day for a hullabaloo (Hardcover)
Philip de Vos; Illustrated by Piet Grobler
R153 Discovery Miles 1 530 Ships in 4 - 8 working days

In 1838, Robert Schumann composed a 13 piece piano work which he entitled Kinderszenen (Scenes from Childhood). He later added individual titles for each movement, after his wife Clara commented that he sometimes seemed like a child himself. These 13 pieces depict the daily life and experiences of a child, as well as his relationship with his parents and with his own world – as seen from a nostalgic adult’s perspective. Philip de Vos was inspired by both Schumann’s music and titles to write verses of his own.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The End, So Far
Slipknot CD R498 Discovery Miles 4 980
Maze Runner: Chapter II - The Scorch…
Thomas Brodie-Sangster, Nathalie Emmanuel, … Blu-ray disc R44 Discovery Miles 440
Batman v Superman - Dawn Of Justice…
Ben Affleck, Henry Cavill, … Blu-ray disc  (3)
R549 Discovery Miles 5 490
STEM Activity: Sensational Science
Steph Clarkson Paperback  (4)
R256 R211 Discovery Miles 2 110
Elecstor E27 7W Rechargeable LED Bulb…
R69 Discovery Miles 690
Deadpool 2 - Super Duper Cut
Ryan Reynolds Blu-ray disc R54 Discovery Miles 540
Snappy Tritan Bottle (1.5L)(Coral)
R229 R180 Discovery Miles 1 800
ShooAway Fly Repellent Fan (Black)
 (6)
R299 R259 Discovery Miles 2 590
The Lion King - Blu-Ray + DVD
Blu-ray disc R344 Discovery Miles 3 440
Butterfly A4 80gsm Paper Pads - Bright…
R36 Discovery Miles 360

 

Partners